• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nou rus hulle darm saam!

Started by PM, August 20, 2015, 07:54:29 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Seg die ou tannie by die begrafnis van haar vriendin.  Nou rus hulle darm saam.  Seg die anner tannie:  maar wat praat jy dan nou, sy was altyd besig met die ander manne en sy was nooit getroud nie, wat bedoel jy dan nou?
Nee, seg die anner tannie, ek praat van haar bene.   :read2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Die ou oom is dood aan 'n oordosis viagra. Hy het sommer sy eie kis van binne af toegespyker.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Net gou my lagpil vir die dag kom sluk  :sign10:

PM

Laat my ook dink aan wat het die een blond vir die ander gesê?
"Ek het nie laasnag 'n been toegemaak nie."

Om te weet is om te verstaan.