• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Betalings van Boek 2...

Started by Angelica, May 31, 2012, 05:54:25 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Hi PM,
Ek wil die betaling doen vir my plekkie in Boek2  + twee boeke = R 600  +  R 500 = R1 100
Plus betaling en versending van Boek1 x 2. = R 500 + versending
Total = +- R 1 700

Is die bankbesonderhede dieselfde  en  is dit die besonderhede wat hier op die Forum is?

Ella is 'n ouerige donkerblond.  Be nice to her.
elle

PM

Baie dankie Els.  :love7:
'n Mens is mos nie lelik met engeltjies nie.   :icon_biggrin: 
Die bankbesonderhede is soos dit hier op die forum is, dieselfde rekening. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

PM,  betalings vir boeke 1 + 2 inbetaal = R2 000.

Boek 1 -  2 Boeke plus versending.  Asseblief kan jy vir my 2 boeke laat druk en stuur.  Adres is bekend aan julle = R600.

Boek 2 -  6 Bladsye plus 3 boeke = R600 + R750 = R1 350.

Daardie bietjie ekstra is vir die onvoorsiene.

elle

PM

Engeltjie, ek het nog 25 boeke laat druk en ek sal dit sekerlik kry sodra ek weer tuis is dan stuur ek dit dadelik vir jou.   :love7:

Baie dankie vir die ekstratjie.  As ons dit nie gebruik nie sal dit vir jou in die groen wys.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

PM, ek het gewonder of julle al terug is by die huis.
Is die boeke gedruk en kan ek boeke in die volgende 2 weke verwag?
Dit is nou  x2  van Boek 1.
Hierdie is verkope wat my staatskas moet aanvul.  (Aanvul is nou ook nie die woord nie, eerder sal dit klang-klang onder op die lee bodem.) 
elle

PM

Ek sal vandag met die drukker kontak maak om te hoor hoe ver is hy met ons boeke. 
Dit word in JHB gebind.  Ek hou duime vas dat dit amper gereed is.
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

elle

Ah Willa

Ek moet nog boek een by Trappies gaan kry ... die vrou is ook so besig ...

maar as julle vir my meer inligting gee ... en ook wie al die betrokke digters was .. dan skep ek ook 'n FB page vir die boek - want ons ook link na die webtuiste en die forum ...

dan kan mense vandaar ook kontak maak met enige van julle wat boeke wil bestel - ek sal ook so wyd en so ver moontlik versprei ... ek sal hoor of Werner nie met die digters eendag op Bokradio kan praat nie ... dis nou 'n Sondag ... hy kan dalk telefonies met PM en ander digters nie in Kaapstad - praat  - 

hy het donderdag weer 'n afspraak met ons ... ek sal kyk of ek die boek voordan by Trappies kan kry - dat ek hom self ook kan lees en kan wys :-)  Ek het dit by die launch laas deur geblaai  :crybaby2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w