• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Joan

Started by PM, June 14, 2012, 06:47:01 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Welkom by die forum Joan.  Ek glo jy sal heerlik saam met ons kuier.   :toothy4:


Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Sjoe - wat 'n stryd ... maar nou is al die tikflaters en netwerkduiwels uitgesort ...

welkom by ons forumfamilie Joan   :toothy4:  Ons forummoeder, PM, is dier en baar ... van die forumkinders sal jy herken van Woes se dae af ..
007 sluip ook hier rond met die woordmandjie en ons se eie Langenhoven - Naas, skuifer (skryf/kuier) ook hier ...
daar is Annie (Adele) 'n eie tydse Lagenhovenlina,

ons het ook 'n eie Engeltjie  :angel4:  ons eie Trappies  :angel12: 'n eie ABC of net AB  :coffee2: ... ag wat, jy sal vinnig genoeg almal leer ken of herontmoet :-)

kom plak en spoeg jou gediggies - hier is geen beperking op hoeveel 'n dag jy mag plak nei :-)

en jy is altyd welkom op input te gee op myse werk - ek is nie bang vir kommentaar nie - inteendeel ek verwelkom hulp, skuur en skaaf ...
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w