• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Trappies se "DroëDrinkPlek"

Started by Meraai vannie Baai, July 09, 2012, 12:50:04 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Die forumkroeg ala 'DroëDrinkPlek' is waar die skat van vriendskap verblindend glinster teen die rand van bolglase, in sagte kerslig  :love7: 

JC

Dit is pragtig Raaitjie.  Jy weet hoe om met woorde te toor, (ook te troos en beter te soen.)

Meraai vannie Baai

Trappies se uitdrukking was so uniek en perfek, en dit het my dadelik aan die liedjie laat dink waarvan ek die lirieke vir julle gaan leen het. Heel toevallig word dit toe ook so met hoofletters tussendeur die woorde aangehaal en toe voel dit handskoenpas!

JC

Ja, die aspatat het 'n manier om iets so "droog" te sê en dan  pas dit uitstekend.