• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kompetisies buite die forum waaraan ons dalk kan deelneem

Started by Ah Willa, June 22, 2012, 10:06:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Op die  SAVryskutskrywer , is daar verskeie kompetisies gelys :

http://www.savryskutskrywer.co.za/mediamekka_kompetisies.htm

Die SanParks een eindig nou 30 Junie - meer inligting:

http://www.savryskutskrywer.co.za/mediamekka_kompetisies_12_4.htm

http://www.facebook.com/SANParks.Annual.Writing.Competition


op 1 Junie einde die Afrikaanse Wetenskap en Fantasie kompetisie - meer inligting

http://www.savryskutskrywer.co.za/mediamekka_kompetisies_12_5.htm

die ander deadlines is dan eers na Aug en Nov - gaan kyk gerus na die link

as julle van enige skryf kompetisies weet - laat die forumfamilie hier weet - laat ons ook weet as julle deelneem dat ons kan ondersteun ...
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w