• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nuwe lede

Started by PM, June 14, 2012, 06:58:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek glo nie dit is onredelik om lede wat nog nooit deelgeneem het aan die forum, se name te verwyder nie.
In die eerste plek raak die eie plekkies nou baie en ek wil die wat nie gebruik word nie verwyder.
Ons wil seker ook graag weet wie is lede wat nie net lede op die boek is nie.
Enige naam wat ek verwyder kan weer aansoek doen wanneer hulle gereed is om deel te neem aan die forum.
Laat weet my wat julle hiervan dink asseblief.
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

#1
Ek stem ... jy kan dalk net 'n briefie vir die onaktiewe lede pos om te hoor of hulle dalk 'n probleem het al dan nie voordat huisies toegemaak word en name van die rol geskrap word ...

onthou asb mense - enige login probleme - maak dadelik met my and JanDink kontak : willa.truter@trusoft.co.za of andre@trusoft.co.za

en al die ander forumhuis vrae en hoe's/wat's/waar's/wie's  - praat met onse forummoeder PM pm@afrikaanseforum.co.za :notworthy:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w