Author Topic: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)  (Read 9439 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« on: May 14, 2012, 08:35:32 AM »



Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« Reply #1 on: May 14, 2012, 08:37:59 AM »
Ag jitte hy is te pragtig Willa.  Klaar 'n "groot man"!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« Reply #2 on: May 14, 2012, 08:45:01 AM »
Hulle word so gou groot ne PM. Hierdie outjie is ons kleine professortjie wat al bloots so regop sit. Kan jy glo!  Die jonste enetjie se ponie is klaar op die plaas, hy gaan glo leer perdry voor hy nog kan loop vertel die trotse pappa wat met sy een been perdry soos min ander mans met twee bene :love7:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« Reply #3 on: May 14, 2012, 08:49:41 AM »
Ek onthou nog toe die dingetjie in mamma se magie was.  Toe het ons al met mekaar gekuier, maar dit voel soos 'n paar maande gelede, en kyk waar trek hy!  Ek hoop daardie lastige malers wat hom so gekasty het is al uit Willa. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« Reply #4 on: May 14, 2012, 08:52:17 AM »
Ek het al vergeet wanneer daardie malers hulle opwagting maak, le nou weer voor vir ons. Eish!! Alles van vooraf. Wag, laat ek gaan loer of hier nog nie 'n teken van Outop is nie. Dit word laat en ons moet nog entjie ry tot by Kind en kie!!

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« Reply #5 on: May 14, 2012, 12:01:50 PM »
PM dis MEraai se klein prins op die perd in die mooi foto's
Theo se molars bedonder nog my kind se gesondwees en sy gemoed .. maar ons hou uit en byt op tande - dis seker amper klaar  :angel8:

Meraai - kyk net hoe fraai - en kersregop sit die mannetjie - gaan beslis 'n goeie joggie wees! 

Ons het ook altyd gese Theo sal kan code (software) nog voordat hy kan praat en lyk my dit word nou waar :-), gelukkig is perdry een van die beste oening wat daar is - so sy beentjies sal mooi sterk gevorm wees om te kan loop :)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« Reply #6 on: May 15, 2012, 03:15:37 AM »
Ek sit en tik met vingers terwyl my ore soos antennas gespits is heheehe. Kleinman slaap so vyf minute dan moet ek eers weer gaan sus en omdraai. Julle ek het al vergeet hoe groot werk is mamma wees en hoe kosbaar is elke minuut tussen alles deur. Mater sterkte met julle kleinman se stryd met tandekry. Glimlag ek wyd vir jou beskrywing!!!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« Reply #7 on: May 15, 2012, 03:57:51 AM »
Ag skuus man, ek kan soms so op 'n ander planeet wees dat dit drie kloppe vat voor ek die deur oopmaak.   :icon_biggrin: HELLOOO... die ligte is aan maar niemand is by die huis nie.   :icon_biggrin:

Dit is nou wanneer jy sien maar blind is en hoor maar doof is. Shame!
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« Reply #8 on: May 15, 2012, 12:20:01 PM »
ons gee nie om dat ons so ver na die planeet moet gaan om saam jou te kuier nie PM  ons lief jou nog net so baie soos wanneer jy tuis op aarde is  :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« Reply #9 on: May 15, 2012, 08:06:57 PM »
ag shame, ek voel so verleĆ«!   :icon_biggrin: Dankie my matertjie, dit laat my so baie beter voel!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Ons prinsie op sy perd ... vir Willa :)
« Reply #10 on: May 16, 2012, 08:11:08 AM »
verlee .. PM  .. nog nooit gesien nie ...  :angel12:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w