• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

recent posts:-

Started by adele, May 08, 2012, 08:19:24 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

vandag is hierdie stoepie 'sommer net' vol 'maan', 'wind' en die 'rimpel effek' wat in die lewe uitkring.

:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

...en ekke het deur dit gedwaal met die woordmandjie styf onder my arm ...

Ah Willa

en ek draf agterna om te sien waar die spoortjies getrap is en hoekom die maan die wind aangejaag het totdat die rimpel effek my maatjies so staan en klap het ... maar smile moet ons smile!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Om te weet is om te verstaan!
Almal van ons stap 'n paadjie en daar leer ons soveel lewenslesse en doen ervaring op.  Dit bly vir my 'n wonderlike ervaring om te sien hoe almal na mekaar uitreik as daar probleme is en almal deel in mekaar se vreugdes.  Ek is vas oortuig daarvan dat ons mekaar staande kan hou!
Hierdie forum is nie net 'n "kuberdroom" nie.  Dit is 'n werklikheid!  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

dit is 'n heerlike werklikheid PM
ek is sodankbaar dat Theo my nou meer tyd gee, en dat ek ook saam julle hier mag deel ... die hartseer en die vreudges .. die leer en die groei ... en die ontdek ... dis alles yum-yum!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w