• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Antiklimaks/batos

Started by PM, April 27, 2012, 05:28:33 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Antiklimaks – an-ti-kli'maks – Skielike omswaai van iets belangriks na iets nietigs, gewoonlik met ʼn komiese effek.
Hier word ook na "batos" verwys: Plotselinge oorgang van die verhewene na die alledaagse, platte; antiklimaks.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#1
1224 kere gelees toe die uwe kom inloer oor 'n gas se skouer. Raai wat ontdek ekke?  Agie gebore gaan klop die uwe aan by Prof Google met PM se gegapsde 'batos' styf in my hand. Praat van antiklimaks: 'Vertroude metgesel of vennoot in 'n kriminele organisasie". 
:book1: :bootyshake: :headbang:

PM

Ha-ha.  Dit beteken ook:
batos is the plural form of bato and roughly translates to simpletons.
Is dit die plotselinge oorgang van die verhewene na die alledaagse "simpletons?  (Lag)
Om te weet is om te verstaan.