• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Stanza

Started by PM, April 09, 2011, 12:00:14 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

‘n Stanza is ‘n eenheid binne ‘n gedig.  Dit is ‘n strofe wat uit een of meer versreëls bestaan.

Die stanza bestaan uit ‘n groepering van versreëls wat met ‘n spasie van mekaar geskei word.  Die stanza bevat ‘n bepaalde rymskema, metrum en ‘n vasgestelde hoeveelheid versreëls. 

Volgens die struktuur (hoeveelheid versreëls en rymskema, word die stanzas as volg benoem:

2 versreëls word ‘n koeplet genoem.

3 versreëls is ‘n tersine.

4 versreëls is ‘n kwatryn.

5 versreëls is ‘n kwintet.

6 versreëls is ‘n sekstet.  (Die laaste twee tersines van ‘n sonnet)

7 versreëls is ‘n septet.

8 versreëls is ‘n oktaaf.
Om te weet is om te verstaan.