• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Metonimia

Started by PM, April 27, 2012, 05:07:12 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Metonimia - me-to-ni'mi-a, metonimie – me-to-ni-mie -
'n Stylfiguur waarby 'n eienskap wat by iemand of iets hoort, in plaas van, vir die benoemde gebruik word.
Bv. Hy lees Langenhoven.
Die soldaat het lood geëet.
Ek het 'n lekker bord geëet.
Die kroon is in die moeilikheid.
Jy is ʼn vlieg – baie lastig. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Voete van lood, sou dit nou hierby inpas vir die swaarmoedige wonder ek nou?

Naas

My ouma het ook een van daai "meto-goete" gehad maar dis gelukkig kleindood en het geen invloed op my kennisdam gemaak nie.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek het hierdie bladsy gou vertaal en "afgekyk".  Hoop dit help vir nog meer voorbeelde.


Metonymy
Definition:
Metonymy in the literature refers to the practice of not using formal word of an object / subject and instead refer to it using a word that is closely linked to the formal / word name. It is the practice of replacing the main word with a word that is closely linked to it.
Example:
1. When we use the name "Washington DC" We are talking about US policy "and its tricks, referring to the political capital of the United States, because all important political institutions such as the White House, the Supreme Court, US Capitol and many more are there. The phrase "Washington DC" is the metonymy of US government in this case. Other examples: 2. - "the best feather of universal Literature is Cervantes" - and that was one of the best writers of his time. 3. - "the collar". 4. - "Picasso" (it is understood that it is a painting by Pablo Picasso). 5. - "It is the absolute master of those dollars," referring to the master of those places. More examples: 6 - "I pledge allegiance to the flag" → swear allegiance to the whole country. 7. - "I like to always drink a good Rioja" → Rioja wine (origin). 8. - "I was so hungry I ate two plates" → eat the contents of two dishes did the dishes themselves. 9. - "I hurt the sun" → the hot sun. 10. - "The ball flew and was introduced into the network" → was introduced into the goal.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dankie baie baie! Verstaan nou bietjie beter  :toothy4:

PM

Oppas net dat jy dit nie inkry nie!  Dit mag dalk giftig wees.   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#6
 Teen die trant wat ek rottegif inkry reken die uwe daar gaan die volgende geskriffie op my steen eendag staan: "Hier le Metusalem - uiteindelik haar moses teegekom!"

Wonder ek, sou Metusalêma 'n gepasde vroulike vorm wees? Mens lê mos hoeka iemand tot ruste  :dontknow:

Fransi


PM

Wat van Matusalam.  (So mak soos 'n lammetjie.?)

Jy weet mos 'n volstruismannetjie is 'n Volstront en die wyfie is 'n Volmaak!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek bulder buurvroutjie wakker  :hello2: :evil6:

Assie

Ek is volmaak maar ek verstaan nie volstront nie.

:mumum:

Naas

Die volmaak was volstront nou is sy voleiers.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Humor uit die boonste rakke!  Julle is 'n tonikum! 
Om te weet is om te verstaan.