• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die Rimpel Effek...

Started by Angelica, May 06, 2012, 01:11:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Ek droom ook oor 'n plaas ... ek oorweeg dit om 'n familie plaas terug te gaan claim - dis mos hoe mens dit doen deesdae ... my OUpagrootjie het 5 plaase nagelaat aan sy 5 kinders ... net een van daai plase is tans in familie besit - hulle het geen reg gehad om die plase onder ons uit te verkoop nie - ons was nog nie eens gebore nie ... en hulle is almal oorlede .. net hul grafte nog op die plase  .. en ek wil net die een wat ons my pa se broers, en my en my broers behoort terug he ... my pa was 3 toe sy pa oorlede is .. hy 'n laat lammetjie ...

dis nou wel in die Vrystaat - ons bou sommer ons eie see daar :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

#46
Jy praat.  Die hele Ellisras en Groblersdal het aan Hannes se oupas behoort.  Al hulle stiefkinders is daarmee heen, nie eers 'n voet grond waar 'n mens 'n paaltjie kan inkap nie.

As ons almal darem die geld wat ons maandeliks aan paaiemente spandeer bymekaar gooi kan ons 'n groot klein plasie koop. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Ek is in!!  En niemand mag daar woon, want nie ten minste elke dag 'n nuwe Afrikaanse woord skep en 'n gedig 'n week dig nie  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Julle sal maak dat ek my woordbesem vir Outoppie gee om 'n jet-engine ergens in die stok in te bou  :love7: :notworthy:

PM

Jy sal net 'n warm jassie ook moet kry Raaitjie en moenie die "warm-maak-voggies" vergeet nie en onthou om die rottegif in jou jassie se sak te sit!  Ons sal sommer die woordmandjies hier op die plaas maak. :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

adele

Quote from: Ah Willa on May 20, 2012, 07:35:53 PM
Ek is in!!  En niemand mag daar woon, want nie ten minste elke dag 'n nuwe Afrikaanse woord skep en 'n gedig 'n week dig nie  :hello2:
nuwe woorde uitdink is baie moeiliker as gedigte skryf, ruil die tye liewer om...    :toothy4:

:grommit:
adéle  :grommit:

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w