• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Isabel

Started by PM, June 07, 2012, 12:39:00 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hartlik welkom hier by ons Isabel.  Ons sal graag gou jou bydraes wil raaklees.  Voel tuis en vra gerus as jy enige hulp nodig het.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Warm welkom ook vanuit die land van Bloekoms Isabel. Hoop jy gaan gou tuis voel en saam begin griffel en gesels.

Angelica

Hi Isabel,
Ook 'n warm welkom vanaf myself aan jou.
elle

Ah Willa

Ek neem aan jy is IQ  :-)  Welkom hier by die forumfamiie - PM is forummoeder en hier's 'n paar meesters en leerlinge(meesters in wording) - ek nog in die wording process maar geniet elke leer oomblik hier tussen die meesters
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Naas

Ek glimlag al breer. Hoe meer meisies hoe minder Naas. Baie welkom hier by ons en tik sommer daai vingers stomp.



Ek is maar net een, maar ek ís een.