• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Plonsgaatjie

Started by Meraai vannie Baai, March 27, 2012, 05:17:11 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ons spa het net twee gaatjies wat nog kan spuit, die res se bekkies is toegestop met gewone badproppe (wat toevallig perfek gepas het) 'n waterdigte gom hou hulle in plek en ons koel nog alte lekker in die warm somermaande af, kleingoed plons rond soos waterhondjies in die gaatjie - toe word dit 'n plonsgaatjie.

PM

en waar wil kinders nou lekkerder baljaar as in die water.  Pragtige woord Raaitjie, dit moet boek toe.
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

...en 'n foto van Ta-Meraai in die Plonsgaatjie... :toothy4:

:angel12:

PM

Hê-hê, nou soek jy moeilikheid Trappies.   :angel12:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die warm son braai
Meraai van die baai,
sy swaai haar gaaitjie
tot binne haar plonsgaaitjie
en met hoed op die kop
wys sy tonguitsteek die son haar dop!   :headbang:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Trapsoetjie

Ek, (onskuldige gesiggie) nooit.

:angel12:

Meraai vannie Baai

                         :toothy4:   :notworthy: :icon_salut:

PM

Jai-jai-jai!  Dit lyk al te gesellig!  Net wat die dokter voorgeskryf het vir die warm somer son.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.