• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Inteken probleme na die Afrikaanse forum

Started by Ah Willa, April 19, 2012, 12:20:42 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Ek het nou al 'n paar keer raak gelees dat 'n paar van julle noem dat julle wagwoord moes verander om by die forum weer in te teken.

Maak altyd seker jy tik die wagwoord reg in ...

bv jou wag woord is : perskeslaai maar jy tik in jou haas perekseslaai in ... jy dink dis reg, maar die sisteem weet dit nie reg nie!!

Voorstel ... maak 'n text document oop - tik jou wagwoord uit sodat jy die letters mooi kan sien ... copy en past dan die wagwoord in die login sleutel -
en maak die text document toe, sonder om dit te spaar - want jou wagwoord is mos in jou kreukelkammer gebệre.

En as julle op enige tyd n probleem ervaar - email vir Andre of Willa vir hulp of om aandag aan die probleem te gee:
andre@trusoft.co.za
willa.truter@trusoft.co.za

of vind ons op skype: Andre: andre_tux  en Willa: willapoet

jy kan ook op GoogleChat met ons chat:  Andre: andre.truter@gmail.com en Willa: willa.truter@gmail.com

Ons is hier om almal op die forum te help en om vir PM te help dat die Forum sleepgald verloop - maar as julle nie laat weet nie, weet ons nie julle het fustrasies nie. :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dankie Wils.  Van die begin af het 'n paar lede die probleem gehad.  Ek is oortuig daarvan dat dit nie 'n verkeerd gespelde wagwoord is nie.  Ek self het al die probleem ervaar dat ek 'n ander wagwoord moes aanvra voordat ek toegang gekry het.  Nou is ek permanent aangeteken. 
Ons groot probleem is nou dat daar mense is wat nog www.afrikaanseforum.co.za wil gebruik en geen toegang kry tot die forum nie.  Die boodskap lees net dat die forum nie bestaan nie. Kan André asseblief help. Dit is ook die adres wat op die boek voorkom.

Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

as jy op die link klik wat jy gegee het, maak die webtuiste oop - en dan is daar 'n knoppie om te druk na die forum toe
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Daar is dit nou!  Baie dankie Wils en Jan Dink.
Ek wag vir Jan Dink se gedigte.  :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

sal vir hom se - maar hy skryf meer kort verhale .....  :angel12:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Na nog 'n dag sonder krag is ek al blou gefrustreerd! Ek het nie eers meet 'n humoristiese lyntjie om te gooi nie.  Ek braak nou net gal!
Goeie genade! Waneer gaan dit nou 'n  einde kry?
Dalk na twee weke, as ons huiswaarts keer 
Ek is nou raadop, ek is nou braakop! Help asseblief! My magie is nou leeg!
Om te weet is om te verstaan.