• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tiksel

Started by Ah Willa, March 28, 2012, 11:42:58 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

In die modernde wereld van tegnologie gesels ons mos op verskillende manier - meestal deur te tik met 'n keyboard ...

so toe skep ek die woord, want ons tik-gesels .... tiksel


Tiksel  meerwoud tiksels  werkwoord getiksel

Ek en my vriend tiksel op facebook

Daar word baie getiksel op die sociale netwerke - soms nonsens en soms die moeite werd gesprekke :-)

Vandag was gevul met prag tukksels tussen my Afrikaanse Forum maats - heerlik :-)


Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Trapsoetjie

Wag nou moet ek eers in my kreukelkamer gou bietjie vertalling doen. Soms gaan dit maklik soms gaan dit nie so maklik nie.

Ek laat my vingers loop oor die skakelbord van my rekenaar, so spartel tiksel ons in verskillende tale saam.  hie hie

:angel12:

Meraai vannie Baai

Dankie vir die aandra Willa. In afrikaans: Dit wat ons getik het, is ons tiksel(s)

Die woord is dus nie 'n werkwoord nie maar 'n pragtige beskrywing van ons skakelbordgeselssies.


Ah Willa

 :sign10:  toe skep ek 'n woord wat reeds bestaan - so slim!

ha ha - so ek het net dit 'n nuwe gebruik gegee   :bootyshake: 

En so tussen die getiksels leer ek ook mooi Afrikaans praat  :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w