• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek het niks wat my hinder om oor te skinder nie - maar HELP asb

Started by Ah Willa, March 25, 2012, 10:38:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Ek sal elkeen se input by my gedigte waardeer ... spelfoute ens ...

sien, ek het 'n plan van aksie - maar sal dit eers bietjie later met julle kan deel ...
voor ek dit vir julle kan wys, moet ek seker maak elke komma is op sy plek en verveelige verbeeldinglose gedigte verander of verweg ...
en dan sal ek julle 'n mooi ietsie wys .... wat julle ook sal kan gebruik  :toothy4:

groot asb help - moenie gevoelens spaar nei - ek is nie kleinseerig nie - ek wil groei ...  :hello2: :love7: :bootyshake: :hello: :wav:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Sodra ek in Botswana is sal ek weer tyd hê om te sit en aan 'n werkstuk te werk.  Nou is dit net 'n gepak en 'n lekker deurmekaarspul om alles in orde te kry. 
Die meeste ouens is bang om te help, omdat hulle juis bang is dat die ander aanstoot sal neem, maar aangesien jy so mooi vra, is ek seker dat almal sal inspring om te help, want dit is hoe ek hulle ken.
Gaan gerus deur die spellingafdeling en knap die foute wat jy gereeld maak op. 
Ek is seker Raaitjie sal ook 'n paar spellingbeiteltjies plaas om te help kap en slyp. Ek self vind baie baat daarby. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Dankie - sal daar gaan loer ...

is ons almal nie juis hier om geslyp te word nie ...  jy sien in my werk wat ek nooit in my eie werk sal sien nie ... :-)

in allegevalle - ek is nie kleinseerig nie - so asb al die maaitjies - deel gedagtes en help my groei ... se maar as ek julle ook moet help - soms kyk mens met 'n vars oog na iemand anders se werk  :angel12:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Ek is altyd dankbaar vir enige inset wat 'n ander persoon gee oor my werk.  'n Mens gebruik dit nie altyd nie, maar dikwels laat dit jou na jou eie werk met "ander oë" kyk. Ek sal jou hulp waardeer, dankie Willa.
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

mens het mos altyd keuses .. altyd ...  :toothy4:

ek sal bietjie se as ek positiewe input het ... dis mos maar hoe ons groei ne lief PM  :notworthy:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Om te weet is om te verstaan.