• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gedigte in die "Gekeurde gedigte" afdeling

Started by Bestuur, May 22, 2011, 11:16:32 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Bestuur

Ek wag op voorstelle van gedigte wat in  "Gekeurde Gedigte" geplaas moet word.  Dit sal help om later deur 'n massa gedigte te lees as ons 'n keuse moet maak van die beste gedigte.  Help asseblief. 

Ah Willa

Dalk moet jy 'n siel of twee in die posisie aanstel en dan kies jy self uit die siel of twee se werkies uit .. dit sal ook help om te weet watter een die gedig van die maand is - mens kan dalk dat almal op die beste gedigte vote en die wat die meeste votes het kom in :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Ja dit kan werk dat ons elke maand almal stem vir die wengedig van die maand.
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dit is 'n pragtige gedig.  Dalk kry ons nog 'n paar voor die maand om is.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.