Hallo julle almal - weet nie of mens dit hier plaas of op 'n ander plek nie, maar hier is dit.
Hoe draai jy jou rug op iemand wat swaar kry en wat maak jy as jy ook nie meer kan nie. 'n Vriendin van my se man het so ruk terug sy werk verloor en is gelukkig want hy het nou weer werk gekry.
Dit gaan baie swaar met hulle, die kinders kort klere, veral die ouer een en ook die jonger boetjie en dan sien ek ook die seer in die ma se oe, want as ouer kan sy net doen wat sy kan. Kos is daar nie baie nie en geld vir iets spesiaal ook nog minder, krap mens om en jy probeer jou bes en dit is ook nie genoeg nie. Kinders is so dankbaar vir alles wat ek maar so aanbring, die ma ook en die pa nog meer, maar kan mens nie net 'n staffie swaai en alles is sommer weer reg vir almal nie.
Vra maar net.
Ek