• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Klubkampioen!

Started by PM, March 13, 2012, 09:08:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Laat ma eers kom spog met haar meisiekind!  Ons is soooo trots op haar. 

This past week-end we hosted our most successful Club Championships yet, with a field of 100
members.
Our congratulations go to all the division winners, Ladies Club Champion, Johanita Schoeman, Seniors
Club Champion, Stephen Jacobs and our Founder Member Club Champion, Scott Dickson.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :notworthy: Baie geluk met Meisiekind se prestasie mater!!!

Fransi


PM

Dankie julle.  Met twee knievervangens en jare se gesukkel met haar voete, is sy die mees positiefste mensie wat ek ken. Sy werk so hard en verdien die prestasie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

'n ware inspirasie!!   :icon_salut:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w