• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Boerneef - 1959

Started by Angelica, August 14, 2011, 09:05:11 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek onthou hierdie as die Tema-liedjie van 'n TV-reeks etlike jare gelede.
Ongelukkig kan ek nie die naam van die reeks onthou.


Bantom hom so en flennie die snare
ek is verlief op die kind
die son slaan vuur uit die sweetvos hare
ek is verlief op die kind
hoor jy meisie met die sweetvos hare
verstaan jy die praat van die ramkiesnare
ek is verlief op jou, kind

-/ Boerneef 1959
elle

PM

Elle, ons was Vrydagaand so bevoorreg om deur die Visser mans, Pa Johann en  en twee seuns, Jacques
en Jaun, vergas te word op hierdie liedjie.  Ek het julle almal so gemis.  Hou maar hierdie twee seuns dop hoor, hulle gaan dit nog ver bring.  Twee seuns om op trots te wees!  'n Ouerpaar waarop die seuns ook trots kan wees.  Dit moet wonderlik wees om soveel liefde en aandag aan twee seuns te gee met sulke pragtige resultate.  Johann self sing 'n bars hou!
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Ek sal beslis die name onthou. Dankie.
elle

Ah Willa

louis van rensburg sing 'n liedjie met van die woorde : 2   Voshaarnooi (Voshaarnooi)   02:17   Boerneef   Louis van Rensburg   SAMRO / MS 1


Voshaarnooi (1987)


Hierdie album in opdrag van die SAUK opgeneem na aanleiding van sukses van Ballade vir Enkeling.

1   Ek Kan Jou Onthou (Voshaarnooi)   03:46   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   SAMRO / MS
2   Voshaarnooi (Voshaarnooi)   02:17   Boerneef   Louis van Rensburg   SAMRO / MS 1
3   Waarom Stap Jy So Alleen   03:29   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   LvR Musiek / Music   50% - SABC
4   n Nuwe Dag   03:00   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   LvR Musiek / Music
5   Hoe Lank Nog   02:59   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   SAMRO / MS
6   Liefdeslied   02:59   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   LvR Musiek / Music
7   Net Die Liefde   03:21   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   LvR Musiek / Music
8   Ek En Jy   03:38   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   SAMRO / MS
9   Kom Almal Sing Nou   02:41   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   LvR Musiek / Music
10   Hillbrow   03:55   Wessel Pretorius   Louis van Rensburg   SAMRO / MS
11   Jy Is n Mooi Ding   02:38   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   LvR Musiek / Music
12   Deur n Spieel   03:32   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   SAMRO / MS   SAUK Opname (50%)
13   Koel Jazz   02:30   Louis van Rensburg   Louis van Rensburg   LvR Musiek / Music

https://sites.google.com/a/louisvanrensburg.co.za/www/home

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w