• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Zen 11

Started by Angelica, February 15, 2012, 06:09:07 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica


Like a lonely tree
high on a mountain
sharing space with a cloud
I am without you

The past is past
the future not yet
don't let useless things
clutter your mind

Just think
of me
like
I think
of you

©Elsabé



elle

Naas

Mooi gedagtes, hierdie Zen van jou. Gee rustigheid aan die leser. Dankie vir die deel.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

#2
Vandag, saam met jou, in dieselfde voertuig, het daardie "lonely tree"
"high on a mountain"
sy eie prentjie geskilder.  
Ek sien dit weer in my geestesoog, en ek is dankbaar vir die geleentheid om dit saam met jou te kon deel.  
Jy is reg, gister is gister, kom ons wag rustig op more, want more is die toekoms, nie vir my of vir jou om te voorspel nie.  
Just think
of me
like
I think
of you
en al was hierdie gedig nie vir my geskryf nie, sal ek altyd aan jou dink:
Like a lonely tree
high on a mountain
iemand wat hoog sal uittroon, soos 'n sterretjie in my kroon.  Wat 'n voorreg om te kan sê, jy is deel van my lewe.  Dankie.  Ek en Hannes is lief vir jou.  
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Baie dankie.
En ek is bevoorreg om vriende soos julle te kan he wat onvoorwaardelik liefhet. Mwah mwah mwah.
elle