• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

die dae toe vroue nog hulle mans vertrou het

Started by AB, March 04, 2012, 06:39:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.


PM

Dit laat my dink aan William Tell. Ek dink ook daar is 'n verskil tussen vertroue en onnoselgeit!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek wonder as die glas na paar skote gebreek het en sy vrou is dood wat sou sy reaksie wees, dalk iets soos: ooops dit was een skoot te veel, die glas kan net 15 skote weerstaan en nie 16 skote nie.