• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kriedemann Kuns...

Started by Angelica, February 15, 2012, 05:36:13 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

elle

PM

Dit is uit die boonste rakke en ek haal 'n paragraaf uit sy skrywe aan wat vir my baie mooi is.
'n Mens ervaar sy woorde:

Although my paintings tend to be very realistic, they are not essentially about the subject matter as such. The subject matter gives me a starting point from which to explore the way that visible reality touches my feelings. I'm particularly interested in capturing moments of absolute silence and peace. Moments when everything is in harmony, when I am at peace within myself and with the world around me, these are moments to treasure. And a treasure is most enjoyable when it is shared.  :icon_salut:

Dankie vir die skakel Ellé.  Is hy familie van onse Louis?
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Dit is juis die stilte en lig wat hy in sy skilderkuns in verf!! wat hom een van my gunstelinge maak.

Nee, ek weet nie of dit fam is van Louis, maar as ons in die stamboom moet gaan soek, is ek seker ons sal hom daar kry.
Lewies, ken jy hom?
elle

Louis


PM

Ek het so gedink Louis.  Die van is skaars en die familie slaan duidelik deur as ek na jou kunswerk kyk.  Ek is absoluut gaande oor jou dieresketse.
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Meraai vannie Baai

Gaan loer en skoon begeesterd weer die spinnerakke gaan verwilder van my kwaste en verf af!

Angelica

Sjoe, nou moet Louis net sy verf en kwaste ook gaan afstof.
Ek is seker hy sal net so beroemd word met sy sketse van wilde diere.   
Laat ons weet hoe dit more gegaan het met die Liga visvang.  (Snaaks klink hierdie sin in die toekomstige en verlede tyd). 
Hoe sal julle dit skryf?
elle

PM

Presies net so!   :icon_biggrin:
Ja Lewies, ons wil weet.  Stywe lyne nĂȘ. 
Om te weet is om te verstaan.