• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Skrikkeldag oppad

Started by adele, February 14, 2012, 11:47:37 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele


Sir James Milne Wilson, KCMG (29 February 1812 – 29 February 1880) served as Premier of Tasmania from 1869 to 1872.
Wilson achieved the extremely rare feat of being both born on 29 February (making him a leapling) and dying on the same date. He is currently the only person with a Wikipedia entry to have both been born and died on 29 February.

:grommit:
adéle  :grommit:

Naas

Hy het by geboorte so groot geskrikkel dat hy hom dood geskrikkel het.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit is sekerlik 'n baie raar verskynsel Annie.  Dankie vir die deel.   :hello:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hy het by geboorte so groot geskrikkel dat hy hom dood geskrikkel het.  :book1: :icon_salut:

Angelica

Baie interessant.
En dan was hy nog 'n Waterbaba ook.  Regte rebelle, die klomp.
Seker die dat hy besluit het hy doen die eenmalige ding.
elle

PM

Enige plek is seker die regte plek om te sê:
"Iemand" lees "iets" in ons boek en seg vir my dat "dit" onverstaanbaar is.  My mond het oopgehang, maar toe tref die waarheid my soos 'n vuishou. 
Ons ken mekaar, ons verstaan mekaar (meeste van die tyd  :icon_biggrin: ) daarom is elkeen se werk vir my hartsake.  Ek "sien" die skrywer voor my en ek "voel" die gedig of die lyntjie en  "die skrikkel skrikkel my hart".  Ek kan nie verwag dat 'n totale vreemdeling dit ervaar soos wat ek dit ervaar nie.  Vir my "lewe" dit.
Om te weet is om te verstaan.