• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'Tis Maandag...

Started by Angelica, February 13, 2012, 06:41:45 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

'Tis Maandag.
Issit nodig om meer te se?
My kop is seer.
Hettie goed geslaap nie.
En dan is dit nog Maandag ook.
Ek wil gaan slaap tot Dinsdag.  :sleepy1:
Julle moet maar die dag saam met my om wens.
Bi
elle

Naas

Al lê die Maandag nog so blou
Al lêêêê die Maandag nog so blou
Al lêêêê die Maandag nog so blou
Die naweek sal ek steeds oooonthoouuu!

Ek sluit dit af met 'n lekker hart
Ek sluit dit af met 'n lekker hart
Ek sluit dit af met 'n lekker hart
Saam met jou was die naweek Smáááárt!

Nou kan die wekie ook maar kom
Nou kaaan die wekie ook maar kom
Nou kaaan die weekie ook maar kom
Ek gee nie meer 'n donner om!

Want Vrydag lê net om die draai
Ja Vryyydag lê net om die draai
Ja Vryyydag lê net om die draai
Dan kan ons weer 'n vleisie braai

Sonder jou is die week ook maar flou
Sonder jooou is die week ook maar flou
Sonder jooou is die week ook maar flou
Daarom sal ek maar probeer uithou.

Al lê die Maandag nog so blou
Al lêêêê die Maandag nog so blou
Al lêêêê die Maandag nog so blou
Die naweek sal ek steeds oooonthoouuu!


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

 :icon_biggrin: Ai Naas, jy weet hoe om 'n mens se hart warm te laat klop. Mag die week nog lank en wonderlik wees.  Julle is "geboek" tot volgende Maandag!  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek het nou SOOOOO lekker gesing!!! Naas jy is enig in jou soort  :icon_salut: :book1: :notworthy: