• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dankie Raaitjie

Started by PM, February 08, 2012, 08:32:34 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek kom sê maar net weer dankie vir 007 vir die "gesteelde woordskatte".  Ek wil nie daar skryf nie, dit voel soos heilige grond!  :icon_biggrin: Raaitjie, elke keer as jy iets daar plaas dan lees ek weer alles en ek put soveel genot daaruit.  Hartlik dankie vir die wonderlike werk wat jy doen.  Ek waardeer!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Soos altyd is die plesier geheel en al myne matertjie. Dankie (weereens) vir jou wonderlike naasteliefde en erkenning. Dit maak my 'steelwerk' 'n vreugdevolle ervaring deur en deur  :love7: :notworthy: :love7: :bootyshake:

PM

Dankie vir jou dankie, voor jou neus hang 'n plankie. Nogmaals dankie.   :icon_biggrin:  Het julle ook die uitdrukking as kinders geken?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hene die ene wat ek onthou is half 'winderig' PM heheheheheh.

PM

Ek wou sê daar is 'n deel wat skort.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.