• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lekker ete!

Started by Trapsoetjie, February 06, 2012, 09:06:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Het ons nou lekker geeet by PM. Wil net baie dankie se dat julle nie opgedaag het nie, MEER VIR MY gewees.  :evil6:
Die vark nek was uit die boonste rakke, daai aartappels o.. la.. la, dan praat ek nie eers van die wortelkoek nie. Oe net daaraan te dink water my mond weer.
Baie dankie PM dit was soooooo lekker, maar die beste van alles was die geselskap, en vriendskap.
:toothy4:

:angel12:

PM

Andrew kan darem varknek rook, stop en bak soos niemand anders nie.  Dankie vir julle ook, dit was heerlik verby!   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.