• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Grietjies (neutekoekies)

Started by PM, January 30, 2012, 11:41:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Piet Magrietjies (neutekoekies)

Bestanddele:

Room 200 gram botter en 'n kwart koppie stooisuiker en 2 telepels brandewyn.
Voeg 1 eier by en klits.
Voeg twee koppies gesifte koekmeelblom en 200 gram sprinkelneute by.
Rol in okkerneutgrootte balletjies en bak by 160 grade C.
Plus minus 30 minute.
Laat afkoel.
Om te weet is om te verstaan.