• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Malvalekker-Maries

Started by PM, January 30, 2012, 12:02:25 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Malvalekker-Maries

Bestanddele:

1 Lekkermalva per Mariebeskuitjie.

So maak mens:

Plaas die malvalekker op 'n Mariebeskuitjie en plaas dit vir 1 tot 2 sekondes lank by 100% krag in die mikrogolfoond of totdat die malvalekkers net gesmelt is.
Laat dit afkoel en geniet.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

En danksy ons gas wat vroegoggend deur die resepte laning dwaal, kom ek ook nou op hierdie heerlike lekkerte af. Ons kabouters is hoeka gaande oor beide die bestanddele!! Dankie matertjie  :bootyshake: vir die aandra. Ekke is die 99ste besoeker hier  :hello2:

PM

So maklik en sooooo lekker. 
Om te weet is om te verstaan.

Marius

My seuns dank jou by voorbaat. :)

PM

Groot plesier.  As jy lus het kan jy 'n roomyshorinkie neem, 'n paar lekkertjies daarin plaas en dit op die warm malvalekker druk.  Neem dan nog 'n malwalekkertjie en sit 'n hoedjie op. 

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Marius

klink na 'n bakgat kombuis sessie...