• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kondensmelkkoekies

Started by PM, March 30, 2011, 04:14:19 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 8 Guests are viewing this topic.

PM

Kondensmelkkoekies

12 k koekmeel
3 k suiker
1,5 lb margarien
4 eiers
1 blik kondensmelk
1e stroop
3t koeksoda
3t kremetart
1 t sout

Metode

Room botter en suiker,
voeg eiers een vir een by.
Voeg kondensmelk en stroop by en meng.
Voeg die res van die bestanddele by en
meng baie goed.
Vorm koekies soos verkies.
Bak 15 - 20 min by 180 grade of tot bruin.
Koekies kan opmekaar geplak word met vulsel soos verkies.
Om te weet is om te verstaan.