• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Toema hie kom Zuma

Started by Naas, December 10, 2016, 06:22:26 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ek kan my haarstyl verander om soos Zuma te lyk maar ek weier om driekwart van my brein te laat uithaal net om soos hy te kan dink.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Naas vir president - moet asb nie van jou breins uithaal nie matertjie  :toothy4: :icon_salut: