• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dolle gejaag.

Started by Trapsoetjie, March 15, 2012, 11:24:05 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Dolle gejaag.

Donderstorms oor 'n grys blou see.
Woorde, onwaarhede, maak seer.
Met 'n klemming om my hart,
voel ek hoe die weke uitmekaar spat!

Gedagtes, en drome,
kabbelende strome,
gestrooi, en verlore,
angstigheid word gebore.

Warboel mense wat deur my weke spartel.
Vertroue wat om my kantel.
Drukking van 'n gejaagde lewe,
na niks, waarvoor ons so strewe.

© Trapsoetjie
:angel12:

PM

Mooi Trappies.  Die waarheid in 'n neutedop.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Prrragtig Trappies!! So pragtige beeldende gedig  :love7:
*Loer net na kabbelinde - 'kabbelende'

Ah Willa

Dis 'n wow wat ek moet  :icon_salut:

dis die mooiste mooi beeld: voel ek hoe die weke uitmekaar spat!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Trapsoetjie