• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vywer

Started by adele, January 09, 2012, 05:48:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

adéle  :grommit:

Naas

#1
Die woord Vywer het sy ontstaan op Skipskop gehad. Die inwoners en besoekers het "klipmure" in die see in gebou wat met laagwater bo die water uitgesteek het. Visse wat met hoogwater in die vywers ingeswem het vir kos is dan met laagwater daarin vasgekeer en maklik (soms selfs met die hand) vasgekeer en met mandjies gevang. Die het ook met laagwater as veilige swempoele vir kinders gedien.
Die gebruik het later uitgebrei maar is nou onwettig alhoewel reeds geboude vywers nog plek plek voorkom. Daar is nog twee werkende vywers, een by Stilbaai en een by Arneston wat in stand gehou word as nationale gedenkwaardighede. Die vywers is volgens oorlewering al 100 jaar plus oud.
Dit is dus 'n eenvoudige sprong om visdammetjies en ponlokkies, vywers te noem.
vywer = geboude dam om visse binne te hou. (Engels: Fish trap)



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

adele

interessant! nou wonder ek waar en hoe het die woord ontstaan, wie het dit eerste so genoem?

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Dit is interessant, dankie vir die vertel Naas. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek raak elke dag bietjie slimmer  :icon_biggrin: dankie baie vir die aandra Adele en die mooi verduideliking Naas!!