• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Chichi

Started by PM, January 05, 2012, 05:31:51 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Chichi, jy was lid nommer 396 en het die 27ste Julie 2011 geregistreer.  Ek hoop jy sal nog lank gelukkig saam met ons kuier hier op die forum.   :bootyshake:

Onkundig soos ek was aan die begin, het ek nie besef dat die program enige aansoek sumier registreer as ek net sĂȘ "Ja" nie.  Asgevolg van onaangename voorvalle op ander forums, het ek besluit dat net die ouens wat in die "adminkantoor" werk, nuwe lede mag registreer.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Baie Dankie PM!!! ek sal verewig onthou dat jy spesiaal my na amper 6maande weer verwelkom het!!
*The one and only AWESOME-EST


Lox

Welkom Chikie, ek is bly jy kuier nog lekker saam met ons.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

hehe dankie LOXI!!! ek kuier altyd lekker samet julle! ek sal nogals net van 'n bottel wyn of twee van jou plaas af sou wou drink.
*The one and only AWESOME-EST


Lox

Chichi, is daar dalk 'n Ultra drankwinkel naby julle? Hulle verkoop ons wyne en dan kyk jy vir Badsberg se wyn soos in B A D waarin mens bad.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

Ek weet van 'n Ultra drankwinkel nie, maar ek sal my ogies oophou!
*The one and only AWESOME-EST