• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Elle se Wense ..

Started by Angelica, December 30, 2011, 03:29:29 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Aan almal hier op die Forum:

My wense vir jou is 'n nuwe jaar vol gepak met vrede en hope liefde van jou familie en vriende en mag jy alles ontvang wat jy nodig het.

Seenwense
elle

Naas

Ek wil darem ook vir almal hier 'n gesonde en prettige 2012 toewens.
Mag al julle base se nuwejaars-choklits gevul wees met lakseermiddel sodat hulle julle die eerste maand van die jaar uitlos.




:icon_bigsmurf:
NS: Ek weet myne gaan. Ek weet myne gaan.
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Baie dankie Ellé en Naas.  Mag julle nuwe jaar ook gevul wees met vreugde en vrede. 

Wens ek ook so vir elke een wat hier inloer.

Laat al die nare dinge van "gister" agter oujaarsdag se gordyn en laat 2012 vir julle net "gesondheid" (vir liggaam en siel) inhou.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

adele

mag julle volgende jaar die mooiste wees tot dan.   :love7:   geniet 'n heerlike naweek, kuier as julle kan, ek het nou weer hierdie week besef hoe heerlik 'n kuier saam met wonderlike vriende kan wees, sjoe!! ek sukkel nog om slaap in te haal, was vanoggend maar lekker moeg.    :coffee2:   doen darem wondere (soms)    :toothy4:

dankie Hannes, Petra, hoop om julle gou weer te sien. dalk andere ook daar by julle...
   :grommit:   
adéle  :grommit:

PM

Ek is vanoggend soos 'n stem wat eggo in die gange.   :icon_biggrin:  Spreek die datum dan maak ons die "re'nlings".   
Om te weet is om te verstaan.