• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nieuw jaar staat op de stoep

Started by Marion, December 29, 2011, 06:17:11 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Marion

Vanuit een werkelijk prachtig sneeuwwit wonderland dat Oostenrijk heet,wens ik alle forumleden en allen die hen dierbaar zijn een goede jaarwisseling en een geweldige start van het nieuwe jaar toe. Voor allemaal de beste wensen, veel gezondheid en liefde. Laat ook in het nieuwe jaar de dichterlijke aders maar weer stromen en mooie verhalen uit de pen vloeien! 
Vanuit deze koude kant van Europa een warme groet voor allen in het zomerse Zuid-Afrika.

Liefs! Marion & Dazzle


Chichi

Baie Dankie Marion!!!  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:

Mag die nuwe jaar vol verassings en geluk en vreugde wees vir julle!
*The one and only AWESOME-EST


Angelica

Hallo Marion en Dazzle,
Heerlik om julle boodskap te lees.  Die nuwe jaar staan op die stoep, ja, en hy klop aan die deur.  Ek sal eers 1 Januarie vir hom oopmaak.
White Christmas.  Ons droom daarvan om 'n sneeu-Kersfees te kan he.
Ek het familie in Oostenryk, Egg.
Ek stuur ook vir jou en jou familie goeie wense vir 2012 en hoop dat ons eendag julle sal kan ontmoet.
Mag julle veilig wees.
elle

Naas

Dankie Marion. Ek weet al jou wense sal waar word in 2012.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Baie dankie vir die mooi wense julle tweetjies.  Ons wens ook vir julle, en vir Ton, 'n pragtige nuwe jaar toe.  Ons hoop dat julle gesondheid sommer erg sal verbeter en dat julle probleme gou iets van die verlede sal wees.   :love7:

Marion het my "geskype" en die kamera voor die venster gehou.  Sy het belowe om foto's te stuur en dan plaas ek dit.
Om te weet is om te verstaan.