• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Uit Louis se argiewe

Started by PM, December 19, 2011, 11:15:16 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Om te weet is om te verstaan.

PM

#1
Ek het al die voorreg gehad om hierdie pragtige skets van Louis onder oge te kry.
Louis, kom vertel!

Ek weet nie veel van kuns nie, maar die slimkoppe sê dit is nie maklik om hande en voete so perfek te skets nie.
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Louis

die skets het in 1981 klaar gemaak en het toe einste tyd n koppie koffie op die ding laat uitval. het maar so vinnig gevee as wat ek kon maar die koffie vlekke sit nog die hele ding vol.
ek weet nie veel van kuns af nie maar enige iets wat mens teken is nie altyd maklik nie, nevermind hande en voete. wat wel baie baie saak maak vir my is jy moet baie fyn oplet (detail) en baie geduld gebruik

Fransi

Baie waar.

:icon_biggrin: ek het ook 'n prent met koffievlekke- ek dink dit was moontlik my kat gewees. Ek het net gou-gou uitgegaan en toe ek terugkom is die prent vol koffie en katspoortjies.  :icon_biggrin:

PM

O hallie ha!  Ek wens ek kon vir julle vertel hoe kosbaar julle "koffiebevlekte' en "katspoortjie' sketse vir my is.  Dit is soooooo spesiaal!   Baie dankie dat julle dit nogtans met ons deel.  Dit is werklik iets besonders.  Is dit nie "geskiedenis" nie?
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Sjoe dit is baie mooi gedoen. haha ek weet 'n bietjie van kuns af en EK se dit is biae goed gedoen haha
*The one and only AWESOME-EST


Angelica

Die dame het pragtige hande en jy het dit perfek geskets.
elle

Meraai vannie Baai

My tone krul om van loutere kykgenot!!!  :hello2: :notworthy: :icon_salut: