• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Louis se leeu

Started by PM, December 13, 2011, 12:07:58 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Om te weet is om te verstaan.

PM

Ek is mal hieroor Louis.  Dit is pragtig gedoen! 
Stuur asseblief nog ek sal dit plaas. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Om te weet is om te verstaan.

PM

My ma het beslis nie 'n dom kind nie.   :icon_biggrin: 
Hier is dit 'n bietjie kleiner.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Blikskottel... Dis briljant.
Mooi man...





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek stem Naas.  Elke haartjie op sy plek!  Ek wonder wat bring hy nog vir ons! 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

I'm stunned!!! elke keer wat ek jou sketse sien.
Jy is 'n ware kunstenaar.

Mag ek jou vra om die luiperd ook te plaas, asseblief... 
elle

PM

Louis het belowe om die ander sketse ook te stuur sodat ek dit kan plaas.  Ek ry Paternoster toe en druk dit uit jou uit Louis!  Beter jy dit nou aanstuur!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Yip, PM, druk hom tot hy dit tevoorskyn bring.
Dan moet julle die visse sien wat hierdie ou op sy kompetisies vang.
Hulle is groot en hulle is haaie.

Dankie dat jy dit deel met ons, Louis. Sou nie wou sien dit le erens vir die vismotte om aan te kou nie.
elle

PM

'n Man met vele talente.  Sy kat is ook uitgestal.  Pragtige werk.
Hoeveel sketse kan ons verwag Ellé, ek dink dit is pragtige werk. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Werklik besonders! Pragtige fyn detail, tekstuur en kontras.

Angelica

Haai nee, my lippe is gezip. Praat nie uit die ateljee uit nie.
Lewies, hoeveel sketse het jy nog om vir ons te wys?
elle

Gawelina

Lieven loven! Dis uitstekend!