• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

foute

Started by Lox, December 24, 2011, 08:16:52 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Juffrou: Hoe kan 'n mens so baie foute maak in een dag?
Klein Malema: Maklik juffrou, ek staan baie vroeg op
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

Geen wonder ek maak so baie foute. Half vyf as die sonnetjie sy kop wil-wil uitsteek is ek aan die woel. Die nuwe jaar gaan ek later opstaan  :toothy4:

PM

 :icon_biggrin:  Dit wil ek nog sien!  :love7:
Om te weet is om te verstaan.