• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

O Solé Mio

Started by Louis, December 01, 2011, 11:53:12 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Louis

Whispers of cloud in azure blue skies
sharing the heavens with the late noon light.
Western skies adorned in an orange hue
the clouds put fire to the setting sun

Dotting the plains below, far as the eye can see,
natures umbrellas - the Camelthorn trees.
The grasslands - lush, in colour aplenty
red, white, gold and green filling spaces between

Upon the hill we stand, this memorable eve,
glass of champagne in hand
a toast to this wonderful piece of land.
On the horizon, the crimson glow
now bids goodnight to O Solé Mio

(geskryf na afloop van n jagtog naby Kimberley - die plaas se naam is O Sole Mio)

Fransi

 :hello:

Pragtig. 'n Mens kan al die lieflike kleure in jou geestesoog sien.

PM

Ek sing dit amper op my gunsteling liedjie.  'n Pragtige beskrywende gedig Louis!
Solé is "sun" en mio natuurlik "my".
As ek mag sal ek 'n stukkie vertaling van die liedjie gee.
                    What a beautiful thing is a sunny day!
                    The air is serene after a storm,
                    The air is so fresh that it already feels like a celebration.
                    What a beautiful thing is a sunny day!

                    But another sun,
                    that's brighter still,
                    It's my own sun
                    that's upon your face!
Skuus, maar jou gediggie oor die son het my in vervoering.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Ek is so opgewonde oor hierdie gedig van jou.
En ek is net so opgewonde dat jy uiteindelik dit geplaas het.
Vir my... een van jou meer besondere werke.

En PM, jou liedjie is baie spesiaal.
elle

PM

#4
Dit is werklik verfrissend om so 'n "celebration" in die oggend oop te slaan!  Ek is reg vir die dag en my vingers jeuk!

Toe ek nog 'n "piepsqueecky" was, ook maar 'n alleenkind, het ek gedink die woord is "solo" wat dan "alleen" beteken. Natuurlik geen begrip gehad van die res van die woorde nie, maar die wysie het my hartroerend aan die verlang gehad. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

wat 'n verrassing, sulke mooi woorde wat skildery en raam saamsnoer
adéle  :grommit:

PM

En hoe lekker, Adéle,  om jou hier raak te lees en te weet dat jy deel van ons is.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.