• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tears of a Rhino

Started by Trapsoetjie, November 15, 2011, 09:24:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Tears of a Rhino

With tears in my eyes, I beg for life.
You're hurting me, what do you want
with my hair? Dont you have your own?
Cut them off and use them. I promise it will have
the same effect on you, than what my horn will.
That is NOTHING AT ALL!

© Trapsoetjie

:angel12:

Naas

Pragtag! en dit nogals in die rooi taal...






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Angelica

Ek gil saam met jou teen hierdie wreedheid teenoor ons diere.
Hoe kan jy 'n siel he as jy dit aan 'n dier kan doen ?
elle

Trapsoetjie

Dankie Naas, ja wat ek wou he die wereld moet hoor so rooi taal is wat meeste verstaan.

Angelica, ek het 'n geweldige hekkel aan wreedheid van enige-aard, maar meer vir onskuldige en hulpelose wesens. Baie dankie dat jy saam met my gil.

:angel12:

Naas

Oom Renoster se woorde!

My Boet, ek wil jou vertel
van die horing op my neus ou pel.
Was hy maar so potent
soos die Ooste sou voorspel,
had ek kinders sonder end
en vrouens sonder tal.
Dan sou hul wragtag met geen geweer
my voortbestaan kon keer.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Pragtig Trappies,  Naas, julle maak sommer 'n vaal dag 'n lekker dag met die gediggies. 

Ek het julle gemis, toe was julle hier toe was ek "geboek" nou is ek hier en julle klaar weg, maar ek weet julle sal my more weer raak lees. 

Ek kan werklik nie glo dat mense "in this day and age" nog steeds aan sulke snert glo nie.  Dit is werklik ongelooflik!  Ek wou nog 'n klomp snert kwyt raak van hoeveel ander maniere... maar ek sal liewers swyg.     :pottytrain2:
Om te weet is om te verstaan.

adele

oulik julle. dit skree soveel onreg uit, in ernstige of humor-gedigte.
ons pas ons renosters soos goud op hier waar ek bly maar of dit sal help as hulle hier wil inkom weet niemand.
adéle  :grommit:

PM

Adéle, ek glo daar waar omgee is, kan net sukses wees!  Ek wil so graag daar kom kuier waar daar soveel omgee is. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

die ergste is dat hulle net sowel hulle eie toonaels kan knip en in poeier verwerk - dis presies dieselfde goed

en die tears van die Rhino sit die buffels nie eens af nie ...
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w