• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Skokkend!!!!!

Started by Angelica, November 24, 2011, 07:03:25 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Honde-na-Angola-gesmokkel-20111124

Absoluut skokkend!!!
As jy nie 'n liefde vir diere het nie, het jy nie 'n siel nie.
En hierdie ....... uitvaagsels het nie siele nie. Dit weet ons.
elle

Trapsoetjie

Ek het vanoggend 'n halfuur vroeer werk toe gery, en die kyk wat ek van Minouchka gekry het, sal my heeldag by bly. Daai beskuldiging in haar oe, wat my vra, wat maak jy nou, jy moet nog 'n rukkie by my le. Dan kan ek nie verstaan dat mense so wreed kan wees nie.

Ek is seker daai honde is almal gesteel. Dit breek my hart!  :crybaby2:

:angel12:

PM

Dit is verregaande, maar weereens, gierigheid het ken geen perke nie. 
Om te weet is om te verstaan.