• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

onbekende woord

Started by Louis, January 10, 2012, 02:57:04 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Louis

freneties is n direkte vertaling van die engelse woord frenetic

Angelica

Frenetic = phrenetic = mal, dol, kranksinnig, crazy...
elle

Angelica

Phrenetic - mal gegaan, heeltemal dol oor.. went crazy/phrenetic when I heard I have won the Lotto
Fanaties - meer soos wanneer jy dweep met / dweepsiek is oor... Ek is fanaties oor shopping
elle

PM

Baie dankie julle twietjies.  Hier is vir julle elkeen 'n swientjie oppie kop!  :love5:

Al hoe meer Engelse woorde wat direk vertaal word, vind hulle pad na die Afrikaanse woordeboek toe.   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.