• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

spoedkameras

Started by Lox, November 09, 2011, 06:37:26 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek glo  nie iemand wat jaag kan rustig wees nie.  Hy/sy moet morsdoodmoeg wees wanneer hulle hulle bestemming bereik.
Om te weet is om te verstaan.

Lox

is so as jy jaag moet jy vreeslik konsentreer en dan rak jy lekker moeg op pad.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.