• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

profiel

Started by AB, March 11, 2012, 06:34:12 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Dankie vir die mooi nuwe bald.

Ek wil 'n foto op my profiel plaas en dan dlak so paar veranderinge...waar kry ek profiel of lees ek my rekenaar skerm sleg?


Ah Willa

Plesier - gaan kyk onder voorstelle - ons is daar ook besig om te praat :-)  Naas het die tread begin

maar op jou vraag - kyk nog steeds op die boonste bar - home help search profile messages ... click profile

dit hang ook af watter toestemmings Petra aan jou profile toegestaan het ..  op dit is ek nou nie seker hoe sy te werk gaan nie, ek help maar net met die look en feel  ... verder is ek dom :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

AB

By my blad bo aan staan van links: home, help, logout en heel regs search en dis al.

PM

Ek het 'n profielbalkie, ek sal gou gaan loer AB.
Om te weet is om te verstaan.