• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kersliedjie?

Started by Naas, December 09, 2011, 10:07:00 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ek's Rudolf die rooineus rendier
En my boetie Pietie ook
Rudolf die trek die slee
Maar ou Pietie is gerook.

Pietie trek net agter my
Dis waar hy sy bruin neus kry
Pietie se brieke werk nie mooi
Daarom is sy neus nie rooi.


Jingle bells, jingle bells
Jingle all the way
Farther Christmas lost his glasses
in the Pick 'n Pay, hey

Jingle bells, jingle bells
Jingle all the way
Farther Christmas lost his glasses
on that Christmas day.

Crawling through the snow
He's crawling through the snow
Cause without his glasses
he can't see where to go

Jingle bells, jingle bells
Jingle all the way
Farther Christmas lost his way
on that Christmas day, hey





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Angelica

yip, dit is daardie tyd van die jaar.
Jou weergawes is skreeusnaaks.
elle

PM

Lekker lag ek vir jou versies Naas!   :icon_biggrin:  Dankie vir die laggie, dink ons almal het dit nodig!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai