• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

handsakke

Started by Lox, November 01, 2011, 05:57:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

ek kry dit op e pos


Dames hou julle handsakke gezip!!!

Die nuutste craze wat die rondte doen is dat terwyl jy shop, gooi die "bobejane" goed in jou oop handsak
sonder dat jy daarvan bewus is.
Sodra jy dan uitloop skree die alarms en as jy dan ondersoek word, word die "gesteelde merchandise" in jou besit gevind.

Dit het 'n vrydag middag met my vriendin in Dischem gebeur.
Sy moes 2 dae in die tronk slaap omdat sy eers maandag in die hof kon verskyn.
Sy het haar saak verloor en nou het sy het nou 'n kriminele rekord en moet 16 uur gemeenskaps diens doen in Soweto !
No Jokes people, hou julle handsakke toe!

(Mans stuur die vir al julle vriendinne)
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Angelica

Die bleddie kriminele gooi nie net in nie, hulle haal ook uit.  Stamp kamma aan jou and as jy vir jou beursie of foon soek, is dit soek.
En ek zip nooit myne nie.
elle

PM

Hou daai roksak toe, handsak, sysak, broeksak, hou die hele lot toe♪♪  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hoe meer dae hoe meer skelmstreke oi joi joi!

Chichi

ek vat nooit 'n handsak saam met my nie, foon in broeksak een, sleutels in broeksak twee. en Mooi beursie, styf onder die arm vasgeknyp.
*The one and only AWESOME-EST


PM

Ek hou van my rugsak, daar kom al my pakkies ook in, maar nie 'n handsak vir my nie dankie. 
Om te weet is om te verstaan.