• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

kat

Started by Lox, October 13, 2011, 10:51:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Piet haat sy vrou se kat en besluit om ontslae te raak van hom. Hy vat
die kat en ry so 2km en smyt hom uit die kar.Toe hy by die huis kom wag
die kat vir hom.Weer laai hy die kat en ry so 5km en smyt hom uit.Kom by die
huis en hier wag die kat.Hy laai weer die kat en ry nog verder.Dan links,dan regs,
dan 'n ent terug,dan weer links en regs vir kilos en gooi uiteindelik die kat weer uit.
Na 'n ruk bel hy sy vrou en vra of die kat by die huis is."Ja, hoekom? Hy antw "Gee
die foon vir die flippen kat. Ek het in my moer in verdwaal"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Toe vang slim sy baas.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.