• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

eva

Started by Lox, October 11, 2011, 09:33:32 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox



Al ooit gewonder hoekom Eva die verbode vrugte geëet het????
Dis omdat sy nie `n Vriendin gehad het nie.
As sy `n Vriendin gehad het, het hulle WYN gedrink,
TJOKLITZ geëet en nie met die blêrrie slang gelol nie !!!! 
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

O goeiste!  Ek is so bly sy het, want nou het ek 'n hele paar vriendinne!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.